top of page
WH1 Uitnooi.jpg

KOSTE R280

R400 indien jy jou seun ook inskryf (ouderdom 16+)

 

Die Seminaar begin Vrydagaand 27 Februarie 18:30 tot 19:00 met 'n ligte ete. Ons sal teen 10:00 klaarmaak

Dan begin ons weer Saterdag oggend 7:30 met iets te ete en sal teen 11:00 klaarmaak.

 

Die inhoud van die seminaar loop oor albei die 2 geleenthede, so, jy moet albei kan bywoon - anders gaan dit nie vir jou werk en sin maak nie.

Jy hoef niks saam te bring nie. 

Aanwysings is onderaan die blad.

Skryf in deur jou naam te WhattsApp na 0661098197 of voltooi onderaan.

Bank
iConnect Gemeente, FNB, 63024586000, Durbanville (210203), Verwysing: Warrior Heart

Aanwysings

Ry uit op Adderly Road en draai in by Klein Phesantekraal plaashek. Ry reguit aan, om die dam tot by Taaibosch.

Kaart Taaibosch.jpg
bottom of page