top of page

Welkom by iConnect

DIENSTYD 9:00
GENE LOUW LAERSKOOL
Aanwysings onderaan hierdie blad

HEMELVAART  PREEK  REEKS

‘n Reeks oor groei, geloof en deurbrake

Next Level WEB.jpg

As jy weet daar is meer as die lewe wat jy lewe.

 

Staan op.

 

God roep jou hoër.

BEGIN VAN ONS STORIE

iConnect gemeente het begin as 'n droom van 'n plek "waar ons op 'n skoon bladsy kon begin," bedoel vir mense wat nie noodwendig van die kerk hou nie, maar wat na 'n dieper "connection" met hulle Maker verlang.

Toe begin ons stap met 'n kompas en 'n kaart.

Ons het gegroei tot 'n vriendelike, vrolike groep mense wat lief is vir die kerk van Jesus Christus, ons Hoof en Rolmodel. 

Navigating in Woods
bottom of page